How to fight a Hangover - Nataniel

AVForums

Help Support AVForums:

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alphabet

R.I.P.
Joined
Jul 15, 2005
Messages
5,959
Reaction score
7
Location
Cape Town
How to fight a hangover - by Nataniel

Om hangovers te fight is actually heelwat makliker as wat mens sou dink.
Daar's gewoonlik een goue re?l wat feitlik altyd effektief is.

Moenie drink nie.

Die probleme ontstaan as mens die r?el 'n fokken vet ignore kap. Moeilikheid.
Dus, as jy per abuis re?l een oortree, verwys dadelik na re?l twee.

Moenie te veel drink nie.

Een word twee, al die ure word happy, lelik word mooi, en twee word een (partykeer sommer op die agterseat).
Steeds is als nie verlore nie.

In tye van transgressie, verwys spoedig na reel drie.

Moenie jou drankies meng nie.

Check alle drankies gaan eventually na dieselfde plek toe, maar net soos in 'n bar meen dit nie altyd almal smaak mekaar nie.

Inteendeel, jy sal vind dis presies hierdie tipe mengelmoes wat gaan maak dat jy suffer

Sit neer daai shooter, cowboy.

Teen die tyd dat jy reel drie oortree het is jy klaar gefok. Sonder om eers jou broek af te trek.
Dan ewe skielik is dit twee-uur, jy vreet 'n Garage pie oppad huis toe, en worry oor die moontlikheid van 'n evil hangovertjie wat dalk onder jou bed vir jou wag.

Slaap soveel as wat jy kan .

Fokken wil mos. Lekker r?els breek. Lekker breker. Wie's nou smart?
Ouens wat hier uitkom het obviously nie gefokken luister nie en sit nou met die full-blown, fokken hangover.
Nou moet jy maar slaap pel, en baie ook.

Nog bietjie. Daa'sy. Trek hom bersie oor hom koppie.

Suip baie water.

Party Moegoes reken sommer die aand wat jy van die jol af kom.
Maar dis bietjie moeilik as jy ingedra word en wakker word met Kots op jou hemp. Kry vir jou 'n lekker laaang beker water en drink daarvan soveel en so vinnig as wat jy kan.
Kom, jy't mos gewys jy kan baie drink.

Jy's mos die fokken nek van die plek. Sluk! Sommer vier Grandpa's ?k.

Eet iets.

Op die stadium is jou lyf hoogs die bliksem in vir jou. Jy het nie mooi gemaak met jou lyf nie. Uh-uh. Nou moet daar fokken mooi broodjies gebak word, en een ding wat jou lyf verstaan is eetbare bederfies.
As jy rerig wil fokken brownie punte score, skiet vir iets gesonds - even 'n slaaitjie. As jou lyf kon het hy/sy jou op die rug geklop.

Party ouens reken mens moet 'n rou eier eet. Al waarvoor dit werk is om jou te laat verder kots, en as jy gelukkig is nog salmonella ook te kry.

Fokken smart Parra!, nou't jy salmonella en 'n hang-over.
Dom Doos.

Vat 'n shower of 'n bad.

Nou hierdie r?el help beide vir jou asook die mense geaffekteer deur jou second-hand hangover. D.w.s. die arme swape wat jou asem en stink holtes ruik na die aand uit. Voel bietjie daai wol oor jou tanne? Hoe dink jy ruik dit vir ander? Presies.

Hou op 'n aap wees en vat 'n stort.

Trek iets gemaklik aan.

Official hangover wear is pejaamies of sommer 'n ou sweetpak met Stou-kies en 'n T-shirt. Jy wil nie deal met goed wat jou skaaf of knoppe platdruk nie. Sag en lelik is die wagwoorde hier.

Vat dit rustig.

 

Latest posts

Top