ABSA Money Market deducting funds due to African Bank

AVForums

Help Support AVForums:

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Dennis

AVForums Veteran
*
Joined
May 15, 2010
Messages
684
Reaction score
15
Location
Pretoria
I got this message this morning when I logged in to my online banking:

Gebaseer op die aankondiging deur die Suid-Afrikaanse Reserwebank dat African Bank onder kuratorskap geplaas was en na leiding wat deur die Finansi?le Dienste Raad sal die waarde van die Absa Geldmark Fonds verminder word met 0,3% as gevolg van sy aandeelhouding van Abil bates.
Gevolglik sal u Absa Geldmarkfonds n verklaring weerspie?l van 0% rente vir 11 Augustus 2014, asook 'n vermindering in die werklike Rand waarde. Die rentekoers sal normaliseer vanaf 12 Augustus 2014.
Vir verdere inligting kontak asseblief u finansi?le adviseur of skakel 0860 111 456

:headbanger: :baseball:
 

Latest posts

Top