Die dominee en die boer stry of seks op ?n
Sondag met mevrou Boer werk of plesier is.
Die volgende dag vra die boer vir Jonas wat
dink hy?
Jonas dink ?n ruk lank hard...
Toe antwoord hy: ? Baas dit moet
hom die plesier wees, want as daai die werk was,
die Baas het hom lankal vir my...