Forums
New posts
Search forums
What's new
New posts
Latest activity
Members
Registered members
Current visitors
Log in
Register
What's new
Search
Search
Search titles only
By:
New posts
Search forums
Menu
Log in
Register
Install the app
Install
Audio and Video Talk
Vinyl
Pioneer SX-410
JavaScript is disabled. For a better experience, please enable JavaScript in your browser before proceeding.
You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser

Reply to thread
Help Support AVForums:
This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Message

Ja, dis 'n tweede een. Ek moet die een vir parte gebruik. Jy kan sien dat die katode weerstand uitgebrand het - (foto van binnegoed). Dit lyk ook asof die uitsettransformator beskadig is. (DC weerstand lees ongebalanseerd)

Die spaar sjassie is afgeskryf vir parte. Daar is al 'n paar drade geknip, maar nog geen grookskaalse skade nie.

Die idee was dat ek die een "strip" om die ander reg te maak (sover lyk slegs die uitsetrafo beskadig).

Ek gaan seker ook die stukkende uitsetrafo uitmekaar haal en dokumenteer sodat ek 'n kopie kan maak in die toekoms.

[QUOTE="Mars, post: 36582, member: 817"] Ja, dis 'n tweede een. Ek moet die een vir parte gebruik. Jy kan sien dat die katode weerstand uitgebrand het - (foto van binnegoed). Dit lyk ook asof die uitsettransformator beskadig is. (DC weerstand lees ongebalanseerd) Die spaar sjassie is afgeskryf vir parte. Daar is al 'n paar drade geknip, maar nog geen grookskaalse skade nie. Die idee was dat ek die een "strip" om die ander reg te maak (sover lyk slegs die uitsetrafo beskadig). Ek gaan seker ook die stukkende uitsetrafo uitmekaar haal en dokumenteer sodat ek 'n kopie kan maak in die toekoms. [/QUOTE]
Insert quotes…
Verification
Post reply
Audio and Video Talk
Vinyl
Pioneer SX-410
Top