Forums
New posts
Search forums
What's new
New posts
Latest activity
Members
Registered members
Current visitors
Log in
Register
What's new
Search
Search
Search titles only
By:
New posts
Search forums
Menu
Log in
Register
Install the app
Install
Open Chat
Open Talk
Andre Strydom-Audiophile
JavaScript is disabled. For a better experience, please enable JavaScript in your browser before proceeding.
You are using an out of date browser. It may not display this or other websites correctly.
You should upgrade or use an
alternative browser

Reply to thread
Help Support AVForums:
This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.
Message

Het die nuus al vroe?r gesien op die boodskap wat Schalk (Havenga) geplaas het. Dit is vir my ook baie hartseer.

Andre was een van die persone wat `n groot rol in die 'ontwikkeling' van die passie van my gespeel het. Elke keer as ek in die Pretoria omgewing was MOES ek eers by The Audiophile `n draai gaan maak - al was dit net om te loer na al die mooi goed. En as ek gelukkig was dan kon ek ook luister. Dit was altyd `n groot plesier om met Andre te gesels. Ek sal dit mis.

Ek dink aan julle wat agter bly en alles bymekaar moet hou. Sterkte.

Dewald

[QUOTE="ghostinthemachine, post: 72935, member: 760"] Het die nuus al vroe?r gesien op die boodskap wat Schalk (Havenga) geplaas het. Dit is vir my ook baie hartseer. Andre was een van die persone wat `n groot rol in die 'ontwikkeling' van die passie van my gespeel het. Elke keer as ek in die Pretoria omgewing was MOES ek eers by The Audiophile `n draai gaan maak - al was dit net om te loer na al die mooi goed. En as ek gelukkig was dan kon ek ook luister. Dit was altyd `n groot plesier om met Andre te gesels. Ek sal dit mis. Ek dink aan julle wat agter bly en alles bymekaar moet hou. Sterkte. Dewald [/QUOTE]
Insert quotes…
Verification
Post reply
Open Chat
Open Talk
Andre Strydom-Audiophile
Top