Andre Strydom-Audiophile

AVForums

Help Support AVForums:

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

Willie

New member
Joined
Nov 5, 2008
Messages
1
Reaction score
0
Dit wat ek vandag hier skryf is vir my baie swaar.Ek werk ses jaar al vir n legende in die hi fi industrie.En ja hy is weg,weg vir altyd maar nie in ons harte nie.Andre was die gentleman met die mooi vol afrikaanse aksend ja wat ons nie weer sal hoor nie.Hy is weg maar stap maar by die winkel The Audiophile in en sy passie en gees is nog hier,ons gaan nog hier wees en die jong manne leer van n valve tot n draaitafel,en ons harte sal nog hi fi klop.Die wat sy diens wil by woon dis Donderdag om 11uur NG gemeente Valleisig Fearie Glen Mayo straat Pretoria.
 
Top