Nataniel se Lewens Reels

AVForums

Help Support AVForums:

This site may earn a commission from merchant affiliate links, including eBay, Amazon, and others.

alphabet

R.I.P.
Joined
Jul 15, 2005
Messages
5,959
Reaction score
7
Location
Cape Town
Nataniel se lewensreels

Wees dankbaar vir wat jy het.

Wees lief vir jou gesin en familie.

Moenie toelaat dat jou brein muf nie!

Moenie op loop gaan met skuldgevoelens nie. Sort die kak uit

Lewe terwyl jy nog lewe het

Geniet die eenvoudige dinge. Die "image goed" is 'n pot snot

Eet wat jy wil , fok "diet"  As jy gewig moet verloor vreet minder en kak meer.

Vermy bedompige gyms wat stink na  Juppy aftershave en duur walglike soet parfuum (om die sweet ruik te verbloem), waar perverts, saadsokkies en hooterneuse in snaakse "futuristic outfits" uithang en soos  hamsters gemonteerde fietse sit en trap. Jy hoef niemand te "impress" nie.(Fok die  "ek gaan gym toe " s?-ding). As jy moet oefening kry, ry 'n gewone fiets, gaan stap langs die see of in die veld,- doen iets in die buitelug. Moet net nie in die strate op en af draf nie, dis  "common".

As jy hou van 'n "no- brand" T-Shirt, kledingstuk of wat ook al, koop die ding en fok die name goed wat jy in elk geval nie kan bekostig nie - solank jy gemaklik is daarmee. Stront met di? wat dink hulle is beter as ander en gedurig lyk of hulle kak ruik omdat jy nie by hulle siek "plastic" w?reld wil inpas nie

Wees windgat oor jou huis, dit behoort aan jou, die bank se moer.

Wees windgat oor jou kar hy's klaar betaal en fok di? wat in moerse karre ry en nie kan bekostig om ordentlik te braai nie

Lag dikwels, lag lank en lekker.
 

Latest posts

Top