Hallo almal
Ek het 'n pragtige versterker ingekry om te diens en opgradeer. Wou dit graag met julle deel. Dit is 'n goeie voorbeeld van handgemaakte elektronika.
Ek het die voorversterker tydelik uitgeskakel en elke 6BM8 sy eie katode weerstand gegee (geen "bypass" kapasitore nie). Met my skootrekenaar as bron stroom daar heerlike klank uit hierdie pragstuk.