Author Topic: Joke for the day  (Read 1260198 times)

Online Family_Dog

  • Administrator
  • Trade Count: (+39)
  • *****
  • Posts: 10,239
  • Real Amplifiers Glow in the Dark.
    • Repcom 2-way Radios
Re: Joke for the day
« Reply #8835 on: May 23, 2020, 06:56:38 PM »



-Eric

That Guy in South Africa...
*************************************
http://groups.yahoo.com/group/vintage_tube/
*************************************

Online BJ

  • Commercial Member
  • Trade Count: (+13)
  • *****
  • Posts: 3,221
Re: Joke for the day
« Reply #8836 on: May 23, 2020, 07:45:12 PM »
.

Sent from my SM-G950F using Tapatalk

Shunyata - See No Evil; Hear No Evil

Online BJ

  • Commercial Member
  • Trade Count: (+13)
  • *****
  • Posts: 3,221
Re: Joke for the day
« Reply #8837 on: May 23, 2020, 07:47:23 PM »
ʼn Jong man uit die Vrystaat kom Johannesburg toe en gaan na een van daai alles-onder-een-dak winkels en soek vir werk. Die bestuurder vra hom, Het jy enige ervaring met verkope?

Ja s die mannetjie, Ek het kunsmis by die koperasie verkoop.

Die baas het van die jong man gehou en gee toe vir hom die werk.

Jy begin mre. Ek sal so teen sluitingstyd n draai kom maak om te sien hoe dinge gegaan het .

Sy eerste dag was n bietjie rof maar hy het dit gemaak.

Na die winkel gesluit het, kom maak die baas n draai op die winkelvloer.

So, hoeveel klante het jy vandag gehad?

Die jong man antwoord sonder om te huiwer, Een.

Die baas s, Net Een? Ons verkoopsmense hier hanteer n gemiddeld van 20 tot 30 klante op n dag. Hoeveel het die klant spandeer?

R 861 387.55 s die jongman.

R 861 387.55?! Wat die joos het jy aan hom verkoop?!

Wel, s die man, Ek het eers n Klein vishoek aan hom verkoop. Toe verkoop ek n medium grootte vishoek en uiteindelik n groot vishoek. Toe verkoop ek aan hom n nuwe visstok. Toe het ek hom gevra waar hy gaan visvang en hy s toe by Sodwana aan die noordkus en ek s toe vir hom dan gaan hy beslis n groter boot nodig h en toe stap ons oor na die bootafdeling en verkoop ek aan hom n nuwe Kingkat met dubbele Yamaha buiteboordenjins.
Hy s toe vir my hy dink nie sy Toyota Corrola gaan die ding gesleep kry nie, toe vat ek hom na die motorafdeling en verkoop aan hom n nuwe 44 Hilux Raider.

Verstom vra die baas,n Ou kom hier in om n vishoek te koop en jy verkoop aan hom n boot en n bakkie?

Nee, hy was hier om tampons vir sy vrou te koop toe s ek vir hom, wel, jou naweek is in elk geval in sy moer in, jy kan maar net sowel gaan visvang.
Shunyata - See No Evil; Hear No Evil

Offline Phase

  • Trade Count: (+47)
  • AVForums Grandmaster
  • *****
  • Posts: 3,751
Re: Joke for the day
« Reply #8838 on: May 23, 2020, 09:52:40 PM »

Offline naughty

  • Trade Count: (+30)
  • AVForums Grandmaster
  • *****
  • Posts: 7,563
Re: Joke for the day
« Reply #8839 on: May 23, 2020, 11:42:32 PM »
ʼn Jong man uit die Vrystaat kom Johannesburg toe en gaan na een van daai alles-onder-een-dak winkels en soek vir werk. Die bestuurder vra hom, Het jy enige ervaring met verkope?

Ja s die mannetjie, Ek het kunsmis by die koperasie verkoop.

Die baas het van die jong man gehou en gee toe vir hom die werk.

Jy begin mre. Ek sal so teen sluitingstyd n draai kom maak om te sien hoe dinge gegaan het .

Sy eerste dag was n bietjie rof maar hy het dit gemaak.

Na die winkel gesluit het, kom maak die baas n draai op die winkelvloer.

So, hoeveel klante het jy vandag gehad?

Die jong man antwoord sonder om te huiwer, Een.

Die baas s, Net Een? Ons verkoopsmense hier hanteer n gemiddeld van 20 tot 30 klante op n dag. Hoeveel het die klant spandeer?

R 861 387.55 s die jongman.

R 861 387.55?! Wat die joos het jy aan hom verkoop?!

Wel, s die man, Ek het eers n Klein vishoek aan hom verkoop. Toe verkoop ek n medium grootte vishoek en uiteindelik n groot vishoek. Toe verkoop ek aan hom n nuwe visstok. Toe het ek hom gevra waar hy gaan visvang en hy s toe by Sodwana aan die noordkus en ek s toe vir hom dan gaan hy beslis n groter boot nodig h en toe stap ons oor na die bootafdeling en verkoop ek aan hom n nuwe Kingkat met dubbele Yamaha buiteboordenjins.
Hy s toe vir my hy dink nie sy Toyota Corrola gaan die ding gesleep kry nie, toe vat ek hom na die motorafdeling en verkoop aan hom n nuwe 44 Hilux Raider.

Verstom vra die baas,n Ou kom hier in om n vishoek te koop en jy verkoop aan hom n boot en n bakkie?

Nee, hy was hier om tampons vir sy vrou te koop toe s ek vir hom, wel, jou naweek is in elk geval in sy moer in, jy kan maar net sowel gaan visvang.

 :ROFLMAO: :ROFLMAO: :ROFLMAO:

Offline Trompie67

  • Trade Count: (+7)
  • AVForums Grandmaster
  • *****
  • Posts: 4,996
Re: Joke for the day
« Reply #8840 on: May 24, 2020, 07:11:07 AM »
*Insert profound or witty phrase here*

Offline chrisc

  • Trade Count: (+151)
  • AVForums Grandmaster
  • *****
  • Posts: 11,997
  • Cape Town Hi-Fi Club - we're getting better sound
Re: Joke for the day
« Reply #8841 on: May 24, 2020, 02:48:30 PM »
Music is the shorthand of emotion

Offline Trompie67

  • Trade Count: (+7)
  • AVForums Grandmaster
  • *****
  • Posts: 4,996
Re: Joke for the day
« Reply #8842 on: May 25, 2020, 08:01:36 AM »
*Insert profound or witty phrase here*

Offline Trompie67

  • Trade Count: (+7)
  • AVForums Grandmaster
  • *****
  • Posts: 4,996
Re: Joke for the day
« Reply #8843 on: May 25, 2020, 12:12:01 PM »
*Insert profound or witty phrase here*

Offline Trompie67

  • Trade Count: (+7)
  • AVForums Grandmaster
  • *****
  • Posts: 4,996
Re: Joke for the day
« Reply #8844 on: May 26, 2020, 07:14:20 AM »




*Insert profound or witty phrase here*

Offline chrisc

  • Trade Count: (+151)
  • AVForums Grandmaster
  • *****
  • Posts: 11,997
  • Cape Town Hi-Fi Club - we're getting better sound
Re: Joke for the day
« Reply #8845 on: May 26, 2020, 08:34:46 AM »
A little boy comes down to breakfast.

Since they live on a farm, his mother asks if he had done his chores. " Not yet, " said the little boy.

His mother tells him no breakfast until he does his chores.

Well, he's a little teed off, so he goes to feed the chickens, and he kicks a chicken. He goes to feed the cows, and he kicks a cow. He goes to feed the pigs, and he kicks a pig. He goes back in for breakfast and his mother gives him a bowl of dry cereal.

" How come I don't get any eggs and bacon ? And why don't I have any milk in my cereal ? " he asks.

" Well, " his mother says, " I saw you kick a chicken, so you don't get any eggs for a week. I saw you kick the pig, so you don't get any bacon for a week either. I saw you kick the cow so for a week you aren't getting any milk."

Just then, his father comes down for breakfast and kicks Jules, the pussy cat halfway across the kitchen.

The little boy looks up at his mother with a smile, and says,

" You gonna tell him or should I"
Music is the shorthand of emotion

Offline Thys

  • Trade Count: (+2)
  • AVForums Member
  • **
  • Posts: 233
Re: Joke for the day
« Reply #8846 on: May 26, 2020, 12:08:53 PM »

Offline chrisc

  • Trade Count: (+151)
  • AVForums Grandmaster
  • *****
  • Posts: 11,997
  • Cape Town Hi-Fi Club - we're getting better sound
Re: Joke for the day
« Reply #8847 on: May 26, 2020, 12:23:51 PM »
Cringeworthy spelling.  Typical of a half-educated twit
Music is the shorthand of emotion

Offline Shonver

  • Trade Count: (+10)
  • AVForums Grandmaster
  • *****
  • Posts: 11,177
  • Criss-cross rhythms that explode with happiness
    • Elipse (under construction)
Re: Joke for the day
« Reply #8848 on: May 26, 2020, 12:28:20 PM »
Cringeworthy spelling.  Typical of a half-educated twit

You misspelt that last word.
________________

DON'T PANIC
Capie

Offline Shonver

  • Trade Count: (+10)
  • AVForums Grandmaster
  • *****
  • Posts: 11,177
  • Criss-cross rhythms that explode with happiness
    • Elipse (under construction)
Re: Joke for the day
« Reply #8849 on: May 26, 2020, 01:11:00 PM »
Or is it "misspelled"?
________________

DON'T PANIC
Capie